FANDOM


Die Liga van Ministaatjies (LM) is 'n globale alliansie van Ministaatjies, Die Liga van Ministaatjies was gestig op January 8, 2018.

Verskeie ministaatjies is 'n lid van die liga, Bravoland het ingesluit op April 21, 2018 en is nou deel van die liga.

Vlag Edit

Die LM se vlag was eers Die Vlag van Vereniging vanaf Desember 27, 2017-Januarie 8, 2018, toe op Januarie 7, 2018-Februarie 15 was die nuwe vlag Die Groot Wêreld die vlag van die LM geword, maar toe later op Februarie 15, 2018 het Die Sterbal die nuwe vlag geword.